DORP VAN DIE JAAR SE WENNER AANGEKONDIG
- 09 August 2010
- 0 Comment(s)
DORP VAN DIE JAAR SE WENNER AANGEKONDIG
DORP VAN DIE JAAR SE WENNER AANGEKONDIG
Leopard's Leap was een van trotse borge van die Rapport en Kwêla Dorp van die Jaar kompetisie 2010. Die kompetisie is uiters gewild in Suid-Afrika, en is 'n gulde geleentheid vir jonk en oud om saam te werk om hulle dorp te bemark en met die res van die land te deel hoekom dit so 'n spesiale plek is.
Ná verskeie rondtes, wat weekliks in Rapport en op Kwêla gedek is, is die finale finaliste aangewys: Mosselbaai, Graaff-Reinet, Springbok en Clarens. Graaff-Reinet het met die louere weggestap. Die pragdorp in die Oos-Kaap wen onder andere bykans R2 miljoen advertensiedekking,'n musiekfees en twee reuse advertensieborde vir die dorp se ingang. Baie geluk!
Photo by: andy_acrter via Compfight.