WEN WYN MET SARIE KOS

Die nuwe Sarie Kos is nou op die rakke. Die uitgawe, wat spesiaal op mans gemik is, het smullekker resepte vir burgers, braai en bredies. As jy inteken staan jy boonop die kans om 'n Leopard's Leap geskenkpak te wen, sodat jy goeie rooiwyn saam met jou wintergeregte kan geniet.